1 bossie sprietuie, gekap
4 groen brandrissies
15 ml gekapte knoffel
15 ml gekapte gemmer,
15 ml koljandersaad
2 stingels sitroengras
5 kerrieblare
250 ml elk vars basilie en koljanderblare fyn.
Voeg 45 ml olie, die skil en sap van 2 lemmetjies en sout en peper by.
Gebruik die smeer as marinade vir groente, hoender of vleis. Marinade met ’n bietjie byt
WENK Gebruik geskilde sitroengrasstingels as roerstokkies vir skemerdrankies of ryg vrugte daarop en braai dit op die rooster