Friday 10 June 2011

Karringmelkbeskuit – Roline De Beer

















3x 500g pakkies bruismeel
2 teelepels bakpoeier
2 koppies suiker
500g margarien
1 teelepel sout
3 eiers
500 ml karringmelk

Meng die droë bestandele saam en vryf die margarien in ( as dit so koud is sit ek my margarien bietjie in die mikrogolf). Voeg geklitste eiers en karringmelk by en meng (knie) alles saam. Plaas in voorbereide panne en bak vir 1 uur teen 180°C.