Friday 10 June 2011

GEBAKTE TUNA EN NOEDELGEREG (Diabetiese)























300 ml Rou durumkoring skulpnoedels (150g)
55 g Pkt Wituiesoppoeier
250 ml laevetmelk
250 ml Kookwater
170g blik (soliede verpakte tuna in pekelwater) (150g gedreineer)
2 groot eiers geklits
250 ml gerasperde tusserskaas
50 ml gekapte vars pietersielie
Paprika

Kook pasta in soutwater tot gaar maar nie oao nie. Dreineer
Meng soppoeier met die melk tot glad. Roer die kookwater by die sopmengsel en bring oor matige hitte tot kookpunt. Roer ek kook 2-3 min tot dik en gaar.
Meng die gar noedes sop gevlokte tuna eiers 200 ml kaas en pietersielie. Skep die noedelmengsel in ‘n gesmeerde oondskottel en maak gelyk
Strooi die orige kaas en paprika oor.
Bak 30 min by 180 tot die mengsel gestol is
Bedien warm