Thursday 9 June 2011

Dasse word weer gebruik

Moet nooit daai ou dasse van manlief in die drom gooi nie.  Kyk hierdie oulike idee waarop ons afgekom het.  Dis gemaak van juis al daai dasse wat nie meer gedra word nie. 

Een van ons facebook vriendinne het gevra hoe gemaak met die dasse wat prentjies op het van Donald Duck en ander karaktertjies - wel dink jy nie dit sal ook 'n oulike kussing uitmaak vir die kinderkamer of tv/speletjies kamer nie?