Wednesday, 8 August 2018

vleispasteitjies



'n Vinnige maklike manier om vleispasteitjies te maak.

1 Rol skilferkors – uitgerol en in stukke gesny – (jy kan jou eie deeg maak vir pasteitjies indien verkies)
Blokkies ham
Gerasperde fyn chedder kaas...

Volg stappe soos op foto.
Smeer eier, mayonaise of melk oor deeg, sprinkel met sesame saadjies en bak in oond by 180 C tot gaar en goudbruin.

No comments:

Post a Comment