Wednesday 8 August 2018

Sari se diabetesdis (Biltong en bone)



Sari se diabetesdis (Biltong en bone)
Bestanddele
R50 se biltong, gekerf
1 blikkie groenbone, met vloeistof
1 blikkie lensies, met vloeistof
1 pakkie vars sampioene, gekerf
Metode
Voeg alles in 'n kastrol, en laat dit prut.
Moenie sout byvoeg nie, die biltong het genoeg sout.
(RSG)