Tuesday 28 August 2018

Liesl se Kersfeesslaai (Aarbeislaai)



Liesl se Kersfeesslaai (Aarbeislaai)

Bestanddele

1 pakkie aarbeie...
1 botterblaarslaai
1 grondboontjie broslekker/tamelêtjie
roomkaas/feta

Metode

Sny die aarbeie in helftes.
Plaas die botterslaaiblare in 'n mooi slaaibak.
Voeg die aarbeie by.
Breek die broslekker in klein stukkies oor die aarbeie.
Plaas klontjies roomkaas/feta bo-op die slaai.

(RSG)