Friday 6 July 2018

Soetrissie Eiers vir Ontbyt



Ontbyt Idee
Sny 1.5cm ring van die soetrissie (sonder pitte en wit vlees)
Verhit 'n bietjie olie in 'n pan en braai die soetrissie vir 2 minute. Draai die ring om en breek 'n eier in die ring. Sit 'n deksel op die pan en bak die eiers to gaar. Geur met sout en peper.