Tuesday 24 July 2018

Soetmielie Tert



‎Cindy-Leigh Nell‎ se Soetmielie Tert
Bestanddele:
4 eetlepels botter
4 eetlepels suiker
4 eiers
3 eetlepels mazena
2 teelepels bakpoeier
1 teelepel aromat
375 ml melk
2 blikkies sweet corn
Metode:
1.Klits die botter, suiker en eiers tot room.
2.Voeg die droë bestanddele by.
3.Meng die melk en aromat.
4.Voeg melk en mielies by, meng beslag goed.
5.Bak teen mattige hitte vir so 45 minute of tot gaar.
Nota:
Kan altyd die beslag dubbel aan en bak in ‘n oondpan.