Tuesday 24 July 2018



ROCKY ROAD
"Rocky Road het eintlik geen hoeveelhede nie. Jy kan maak soos jou hart begeer. Dit is en bly lekker. Sjokoladestukke gebruik wat by ʼn bakwinkel ge...koop is. Jy kan wit of bruin sjokolade gebruik".
Bestanddele:
1 kg sjokolade
1 pak marshmellows
1 pak koekies( romany creams gebruik)
30 ml botter
60 ml goue stroop
Metode:
Plaas ʼn glasbak oor ʼn kastrol vol water. Die bak moenie aan die water raak nie. Skakel die plaat aan en laat die water net liggies kook.
Plaas die sjokolade in jou glasbak en laat dit smeltroer die botter en gouestroop bymaak die koekies fyn.
Nie krummels nie, maar net lekker growwe stukke.
Sny die marshmellows in kwarte met ʼn skêr. As jy sukkel druk die mes in warm waterhaal die sjokolade van die pot af en roer die koekies en marshmellows by.
Gooi dit in n bak wat uitgevoer is met bakpapier.
Plaas in die yskas dat dit kan styf word.
Sny dit in blokkies en oela la!
Dis n heerlike soetigheid vir die kosblik, vir nagereg of sommer net vir n midernaghappie