Tuesday 5 June 2018

Outydse Boontjie Sop



Outydse Boontjie Sop

500 ml droe boontjies (week oornag in water)
1 Gekapte ui
10ml Olie...
125g Spek
3 Aartappels in agtstes gesny
5ml Peper
1 Beef stock blokkie opgelos in 1L kook water
2ml Borrie
250ml room of melk
10 ml Asyn of Suurlemoensap

1. Kook bone tot sag.
2. Braai ui in olie tot deursigtig.
3. Voeg stukkies spek by en braai tot crispy.
4. Meng ui en bone met die res van die bestandele behalwe melk of room.
5. Kook tot aartappels sag is, maak aartappels en bone fyn.
6. Roer melk of room by.
7. Voeg asyn by.

**Bedien met kluitjies

Bruismeel
eier
melk

1. Meng tot ‘n stywe deeg.
2. Skep teelepels vol deeg in sop en kook met deksel op vir ongeveer 5 minute.