Wednesday, 13 June 2018

Kalaharipasta



Kalaharipasta
Bestanddele
spaghetti
gemengde groente (gevriesde pakke wat in blokkies gesny is)
margarien of botter
speserye na smaak
knoffelvlokkies.
humus (opsioneel)
Metode
Kook spaghetti tot al dente.
Kook die blokkies gemengde gevriesde groente tot gaar.
Meng die spaghetti en groente saam met margarien of botter, speserye en knoffelvlokkies.
Humus kan ook bygewerk word om dit meer romerig te maak.
(RSG)

No comments:

Post a Comment