Tuesday 5 June 2018

Eenskottel hoender-en-rys gereg



Eenskottel hoender-en-rys gereg
1 koppie rou rys
Hoender stukke
1 na 2 koppies veggie mix (gevries)
2 koppies water
1 pakkie wit uiesop
Uie in skywe gesny
Gooi rou rys onder in jou casserol bak. Gooi gevriesde groente oor. Pak hoeder bo-op die rys en groente mengsel en geur met sout en peper. Sit uie bo-op. Maak pakkie sop aan met water. Gooi bo-oor. Bedek met deksel.
Oond: 150 C
Sit in oond vir ongeveer uur en ‘n half.