Tuesday, 15 May 2018

Tamatie en Hoeder gereg



Tamatie en Hoeder gereg
•4 ontbeende hoederborsies (Sonder vel)
•1 Groot Ui, in kwarte gesny
•30 ml Olyfolie
•1 blik tamaties
•2 knoffelhuisies, fyngedruk en sout en varsgemaalde swartpepper na smaak.
Verhit die oond tot 180 C. Plaas die hoenderborsies en uikwarte in 'n oondroosterbak. Sprinkel olyfolie oor. Geur met sout en peper. Plaas in warm oond en rooster vir sowat 15 min. Voeg die geblikte tamaties en knoffel by. Rooster verder vir nog sowat 45 min.

No comments:

Post a Comment