Tuesday 29 May 2018

SPEKVLEIS ONTBYT-BROODROL



SPEKVLEIS ONTBYT-BROODROL
Broodrol, oop gesny en gevul met kaas en ‘n roereier, tamatie en uie mengsel.
Toe gedraai met repe spek en in ‘n 220°C oond gebak totdat die spek goed gaar is