Monday 26 March 2018

SKAAPNEK MET SOETSUUR SOUS - SLOWCOOKER



SKAAPNEK MET SOETSUUR SOUS - SLOWCOOKER
1 Skaapnek in skywe gesny
1 ui in skywe gesny
1 knoffelhuisie
5 Pepperkorrels
2 Bay-leaves
Bietjie olyfolie
Sit in Slow-Cooker op High vir ongeveer 2 ure.
Maak die volgende sous:
50ml Tamatiesous
30 ml Bladjan
1 Ui fyn gekap
1 Knoffelhuisie fyn gedruk
Sout en Peper
½ teel Mosterdpoeier
25 ml Asyn
25ml Bruinsuiker
2 teelepels Worcestersous
1 ml Tabasco sous
30ml Heuning
25ml Appelkooskonfyt
Metode: Meng alles in glasbeker en mikrogolf tot begin kook.
Gooi oor die nek en stowe verder vir ongeveer nog 60 min op High.
(Truida Pretorius)