Tuesday 27 March 2018

Johanna se vetkoek wat homself omdraai



4 k meel
1/2 pakkie kitsgis
1t bakpoeier
2e margarien
5ml sout
250-300ml water


Knie baie goed en laat rys tot dubbeld die deeg grote
Knie weer af en maak koeke so gholfbal groote
Braai in diep olie
Toets olie met sosatie stokkie dit moet lekker bruis as jy stokkie se stompkant in olie druk
Braai tot goudbruin
As jy in die pan stadig laat ingly is dit hol binne


Geniet



Image may contain: food and indoor