Wednesday 28 March 2018

BROSBROOD



BROSBROOD

500 g sagte botter (nie gesmelt nie)
4 k meel
2 k maizina...
2 k versiersuiker

Voorverhit die oond tot 150 C.
Plaas die botter in n groot mengbak en roer .
Sif die droe bestandele saam en meng by die botter.
Druk die deeg met die hande 1 cm dik op n meelbestrooide oppervlak plat en sny in vingers van 3x7cm.
Plaas met behulp van n mes n entjie uit mekaar op gesmeerde bakplate en prik met n vurk.
Bak vir 30-40 min of tot lig goudbruin.
Laat op draadrakkies afkoel.
Lewer ongeveer 5 dosyn koekies.