Monday 26 March 2018

AARTAPPEL BALLETJIES



AARTAPPEL BALLETJIES
Oorskiet mash potatoes
Aromat
Pepper
Gebraaide bacon of ham baie fyn gesny
Fyn gerasperde kaas
Fyn gekapte pietersielie
Eiers geklits met bietjie melk
Droe brood krummels
METODE:
(Mash moet baie koud wees voor jy dit rol)
Rol klein bolletjies met mash, doop in eier dan in meel. "BAIE BELANGRIK"
Bere in deep freeze vir n half uur of langer om weer koud te word.
Braai vinnig bruin in warm olie (moenie te veel op n slag braai)
Kan warm of koud geeet word. Ook lekker as n snack.