Wednesday 6 December 2017

Feestelike Kelkie



Feestelike Kelkie
Genoeg vir 10
100g glans kersies, afgespoel en gehalveer
100g vars frambose of aarbeie, gekap
80g droë appelkose, gekap
50g sitrusskil
50g klaar gaar vrugte- en speserymengsel
20 mini meringues, grof gekrummel
500ml vars room, geklop
Wou al die bestanddele versigtig by die room in en skep in mooi glasse. Sit dadelik voor.