Wednesday 22 November 2017

Souttert Muffins vir Ontbyt



Souttert Muffins vir Ontbyt
1 k Tamaties gekap
1 Groot Ui Gekap
2 t Droë Pietersielie
1/2 k Sping onion...
4 k Broodkrummels
3 k Polonie (375g)
1/2 t Sout
5 Medium Eiers
1 t Rooipeper
(1/4 k Melk indien nodig)

Metode:
Braai die tamaties, uie, droë pietersielie en spring onion saam in n bietjie olie.
Meng met die res van die bestandele.
Indien die beslag bietjie styf is meng bietjie melk in.
Sit in kolwyntjie pannetjies en strooi kaas oor.
Bak vir 25 minute by 180 grade C