Thursday, 9 November 2017

Ontbyt Wafels




ONTBYT WAFELS

Meng saam:...
2 kop meel
2tl bakpoeier
sout


Meng saam:
1tl koeksada (aangemaak in bietjie melk)
2kop karringmelk
2 eiers
90ml olie

Meng nou alles saam tot gladde mengsel

Laat staan vir 15 min en bak

Gebruik enige vulsel

No comments:

Post a Comment