Friday 13 October 2017

Hotdogsous



Hotdogsous
1 k tamatiesous (gebruik die 'housebrand", nie die dik duur soort nie)
1 k chutney
1/2 k water
4 e margarien
Kook als saam vir 5 minute. Gebruik soos nodig