Friday, 23 June 2017

Spaghettipoeding



Spaghettipoeding
2 ekstragroot eiers
60 ml (4 e) suiker
560 ml (2¼ k) melk
5 ml (1 t) suurlemoengeursel...
knypie sout
250 ml (1 k) gaar spaghetti
Stel oond op 160 °C.
1 Klits eiers en suiker vir 3 minute.
2 Voeg melk, geursel en sout by en klits tot goed gemeng.
3 Spuit oondbak van ongeveer
20 cm x 20 cm met kossproei.
4 Skep gaar spaghetti in gesmeerde oondbak.
5 Gooi melkmengsel versigtig
bo-oor.
6 Plaas poeding in groter oondpan wat halfvol water is.
7 Bak vir 45-50 minute of tot gestol in middel.
8 Sit warm voor soos verkies.

No comments:

Post a Comment