Thursday, 22 June 2017

EENBAK HOENDERGEREG



EENBAK HOENDERGEREG
Gebruik casserole met deksel

Gooi 1 kop rou rys onder in die casserole
Gooi so 2 kop gemengde groente – die veggie catering mix bo-oor...
Pak jou hoender stukke bo-op
Sny dik skywe uie bo-op
Maak pakkie mushroom of wit uie sop aan met 500ml water en gooi oor alles
Sout en peper na smaak Ek sit parykeer halwe aartappels saam bo op by die hoender.
Bak vir 1 en half uur by 150 grade C
Sit net onder grill om velletjie lekker crispy te maak en goudbruin
Bedien saam met slaai

No comments:

Post a Comment