Thursday 15 June 2017

BREI: Pappa-beer



BREI: Pappa-beer
Benodigdhede
•8 balle ELLE FLECKLE (50 g) in Butterscotch
•klein bietjie ELLE PURE GOLD DK (100 g) in Hazelnut
•een paar elk 3,75 mm- en 4 mm-naalde
•stopsel
•ogies en neus
•stukkies breidraad vir borduurwerk
Mate
Ongeveer 52 cm
LEES OOK: Brei woldiere onder die son
Spanning
24 ste en 30 rye oor ks met 4 mm-naalde en Fleckle
Afkortings
aw – aweregs; beg – begin; ks – koussteek; pat – patroon; r – regs; RK(V) – regte kant (voor); st(e) – steek (steke); tes – tesame; vlg – volgende; vmeer – vermeerder; vmin – veminder
Aanwysings
LYF
Met 4 mm-naalde en B stel 16 ste op.
1ste ry (RK): r.
2de ry: aw, vmeer in elk van eerste 4 ste, aw2, vmeer in vlg 4 ste, aw2, vmeer in vlg 4 ste. 28 ste.
Laaste 2 rye stel ks vas.
3de ry: r, vmeer in elk van eerste 2 ste, r10, vmeer in elk van vlg 4 ste, r10, vmeer in elk van laaste 2 ste. 36 ste.
4de ry: aw, vmeer in elk van vlg 2 ste, aw14, vmeer in elk van vlg 4 ste, aw14, vmeer in elk van laaste 2 ste. 44 ste.
5de ry: r, vmeer in 1ste st, r20, vmeer in elk van vlg 2 ste, r20, vmeer in laaste st. 48 ste.
6de ry: aw, vmeer in 1ste st, aw22, vmeer in elk van vlg 2 ste, aw22, vmeer in laaste st. 52 ste.
7de, 9de, 11de, 13de en 15de ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry. 54 ste.
8ste ry: aw26, vmeer in elk van vlg 2 ste, aw26. 56 ste.
10de ry: aw28 vmeer in elk van vlg 2 ste, aw28. 60 ste.
12de ry: aw30, vmeer in elk van vlg 2 ste, aw30. 64 ste.
14de en 16de ry: aw.
17de ry: r33, vmeer in elk van vlg 2 ste, r33. 70 ste.
18ste tot 20ste ry: werk in ks.
21ste ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry. 72 ste.
22ste tot 30ste ry: werk in ks.
31ste ry: r, vmin 1 st aan weersk van ry. 70 ste.
32ste to 34ste ry: werk in ks.
35ste ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry: 68 ste.
36ste ry: aw32, (aw2tes) 2 keer, aw32. 66 ste.
37ste tot 41ste ry: werk in ks.
42ste ry: aw31, (aw2tes) 2 keer, aw31. 64 ste.
43ste tot 47ste ry: werk in ks.
48ste ry: aw30, (aw2tes) 2 keer, aw30. 62 ste.
49ste tot 51ste ry: werk in ks.
52ste ry: aw29, (aw2tes) 2 keer, aw29. 60 ste.
53ste tot 55ste ry: werk in ks.
56ste ry: aw28, (aw2tes) 2 keer, aw28. 58 ste.
57ste ry: r.
58ste ry: aw27, (aw2tes) 2 keer, aw27. 56 ste.
59ste ry: r.
60ste ry: aw2tes, aw24, (aw2tes) 2 keer, aw24, aw2tes. 52 ste.
61ste tot 63ste ry: werk in ks.
64ste ry: aw2tes, aw22, (aw2tes) 2 keer, aw22, aw2tes. 48 ste.
65ste: r.
66ste ry: aw22, (aw2tes) 2 keer, aw22. 46 ste.
67ste ry: r.
68ste ry: aw21, (aw2tes) 2 keer, aw21. 44 ste.
69ste ry: r, vmin 1 st aan weersk van ry. 42 ste.
70ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 40 ste.
71ste ry: r.
72ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 38 ste.
73ste ry: r13, (r2tes) 6 keer. 32 ste.
74ste ry: aw2tes, aw2, (aw2tes) 12 keer, aw2, aw2tes. 18 ste.
75ste ry: (r3tes) 6 keer. 6 ste.
76ste ry: aw.
77ste ry: (r2tes) 3 keer. 3 ste.
78ste ry: aw3tes. Heg af.
KOP
Begin by nek en met 4 mm-naalde en B stel 40 ste op.
1ste ry (RK): r.
2de ry: aw17, vmeer in vlg st, aw4, vmeer in vlg st, aw17. 42 ste.
3de ry: r.
4de ry: aw.
5de ry: r18, vmeer in elk van vlg 2 ste, r2, vmeer in elk van vlg 2 ste, r18. 46 ste.
6de, 8ste, 10de en 12de ry: aw, vmeer 1 st aan weersk van ry. 48 ste.
7de ry: r.
9de ry: r21, vmeer in elk van vlg 2 ste, r4, vmeer in vlg 2 ste, r21. 54 ste.
11de ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry. 58 ste.
13de ry: r, vmeer in 1ste st, r25, vmeer in vlg st, r6, vmeer in vlg st, r25, vmeer in laaste st. 64 ste.
14de ry: heg H, vmeer in 1ste st, met B aw25, vmeer in vlg st, aw10, vmeer in vlg st, aw25, heg 2de bal van H, vmeer in laaste st. 68 ste.
15de ry: met H, vmeer in 1ste st, r1, met B, r tot laaste 2 ste, met H r1, vmeer in laaste st. 70 ste.
16de ry: met H vmeer in 1ste st, aw2, met B aw tot laaste 3 ste, met H aw2, vmeer in laaste st. 72 ste.
17de ry: met H vmeer in elk van vlg 2 ste, r2, met B r27, vmeer in vlg st, met B r8, vmeer in vlg st, met B r27, met H r2, vmeer in laaste 2 ste. 78 ste.
18de ry: met H vmeer in elk van vlg 2 ste, aw4, met B aw66, met H aw4, vmeer in elk van laaste 2 ste. 82 ste.
19de ry: met H vmeer in elk van vlg 2 ste, r7, met B r64, met H r7, vmeer in elk van vlg 2 ste. 86 ste.
20ste ry: met H vmeer in elk van vlg 2 ste, aw9, met B aw64, met H aw9, vmeer in elk van vlg 2 ste. 90 ste.
21ste ry: met H r14, met B r25, vmeer in vlg st, r10, vmeer in vlg st, r25, met H r14. 92 ste.
22ste tot 26ste ry: werk in ks en met kleure soos vasgestel.
Behou kleure soos vasgestel gaan soos volg voort:
27ste ry: r39, vmeer in vlg st, r12, vmeer in vlg st, r39. 94 ste.
28ste ry: aw.
29ste ry: r.
30ste ry: aw37, aw2tes, aw16, aw2tes, aw37. 92 ste.
31ste ry: r.
32ste ry: aw.
33ste ry: r36, r2tes, vmeer in vlg st, r14, vmeer in vlg st, r2tes, r36. 92 ste.
34ste ry: aw.
35ste ry: heg 15 ste af, r tot einde. 77 ste.
36ste ry: heg 15 ste af, aw19, aw2tes, aw18, aw2tes, aw20. 60 ste.
Heg H af en gaan voort met B.
37ste ry: (r2tes) 2 keer, r52, (r2tes) 2 keer. 56 ste.
38ste ry: aw2tes, aw15, aw2tes, aw18, aw2tes, aw15, aw2tes. 52 ste.
39ste ry: r, vmin 1 st aan weersk van ry. 50 ste.
40ste ry: aw2tes, aw12, aw2tes, aw18, aw2tes, aw12, aw2tes. 46 ste.
41ste ry: r2tes, aw12, aw2tes, aw18, aw2tes, aw12, aw2tes. 46 ste.
42ste ry: aw2tes, aw8, aw2tes, aw18, aw2tes, aw18, aw2tes. 38 ste.
43ste ry: (r2tes) 3 keer, r2, r2tes, r18, r2tes, r2, (r2tes) 3 keer. 30 ste.
44ste en 45ste ry: heg 6 ste aan beg van vlg 2 rye af. 18 sts.
46ste tot 51ste ry: werk in ks.
52ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 16 ste.
53ste tot 55ste ry: werk in ks.
56ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 14 ste.
57ste ry: r.
58ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 12 ste.
59ste ry: r.
60ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 10 ste.
61ste tot 63ste ry: werk in ks.
64ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 8 ste.
65ste tot 68ste ry: ks.
Werk in H vir snoet.
69ste tot 81ste ry: ks.
82ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 6 ste.
83ste tot 85ste ry: ks.
86ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 4 ste.
87ste ry: r. Heg af.
Ore (maak 4 dele)
Met 4 mm-naalde en B stel 16 ste op.
1ste tot 5de ry: ks.
6de ry: aw, vmin 1 st aan weeersk van ry. 14 ste.
7de tot 9de ry: ks.
10de, 12de, 14de 15de ry: ks en vmin 1 st aan weersk van ry.
11de en 13de ry: r.
15de ry: ks en vmin 1 st aan weersk van ry. Heg af.
Sole (maak 2)
Met 3,75 mm-naalde en H stel 2 ste op.
1ste ry (RK): r.
2de ry: stel 2 ste op, aw tot einde. 4 ste.
3de ry: stel 2 ste op r tot einde. 6 ste.
4de ry: aw, vmeer 1 st aan weerk van ry. 8 ste.
5de, 7de en 9de ry: r.
6de, 8ste en 10de ry: ks en vmeer 1 st aan weersk van ry
11de tot 40ste ry: ks.
Gaan met B voort.
41ste tot 44ste ry: ks.
45ste, 47ste, 49ste en 51ste ry: r, vmin 1 st aan weersk van ry.
46ste, 48ste, 50ste en 52ste ry: aw.
53ste ry: (r2tes) 2 keer, r tot einde. 4 ste.
54ste ry: (aw2tes) 2 keer. 2 ste.
55ste ry: r2tes. Heg af.
Bene (maak 2)
Met 4 mm-naalde en B stel 68 ste op.
1ste tot 5de ry: ks.
6de ry: aw32, (aw2tes) 2 keer, aw32. 66 ste.
7de ry: r31, (r2tes) 2 keer, r31. 64 ste.
Herh 6de en 7de ry en werk telkens 1 st minder weersk tot 52 ste.
14de ry: aw22, (aw2tes) 4 keer, aw22. 48 ste.
15de ry: r22, (r2tes) 2 keer, r22. 46 ste.
16de ry: aw17, (aw2tes) 6 keer, aw17. 40 ste.
17de ry: r18, (r2tes) 2 keer, r18. 38 ste.
18de ry: aw15, (aw2tes) 4 keer, aw15. 34 ste.
19de ry: r15, (r2tes) 2 keer, r15. 32 ste.
20ste ry: aw14, (aw2tes) 2keer, aw14. 30 ste.
21ste tot 30ste ry: ks.
31ste ry: r14, vmeer in vlg 2 ste, r14. 32 ste.
32ste ry: aw.
33ste ry: r.
34ste ry: aw, vmeer 1 st aan weersk van ry. 34 ste.
35ste tot 38ste ry: ks.
39ste ry: r16, vmeer in vlg 2 ste, r16. 36 ste.
40ste ry: aw.
41ste ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry. 38 ste.
42ste tot 47ste ry: ks.
48ste ry: aw, vmeer 1 st aan weersk van ry. 40 ste.
49ste ry: r.
50ste ry: aw19, vmeer in vlg 2 ste, aw19. 42 ste.
51ste tot 55ste ry: ks.
56ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 40 ste.
57ste ry: r.
58ste ry: aw18, (aw2tes) 2 keer, aw18. 38 ste.
59ste ry: r.
60ste ry: aw.
61st ry: r, vmin 1 st aan weersk van ry. 36 ste.
62ste ry: aw16, (aw2tes) 2 keer, aw16. 34 ste.
63ste ry: r2tes, r13, (r2tes) 2 keer, r13, r2tes. 30 ste.
64ste ry: aw, vmin 1 st aan weersk van ry. 28 ste.
65ste ry: r2tes, r10, (r2tes) 2 keer, r10, r2tes. 24 ste.
66ste ry: aw2tes, aw8, (aw2tes) 2 keer, aw8, aw2tes. 20 ste.
67ste ry: (r2tes) 2 keer, r tot laaste 4 ste, (r2tes) 2 keer. 16 ste.
68st ry: aw2, (aw2tes) 6 keer, aw2. 10 ste.
69ste ry: (r2tes) 5 keer. 5 ste.
70ste ry: aw2tes, aw1, aw2tes. 3 ste.
71ste ry: r3tes. Heg off.
Arms (maak 2)
Met 4 mm-naalde en B stel 8 ste op.
1ste ry (RK): r.
2de ry: aw, vmeer in 1ste 2 ste, aw1, vmeer in vlg 2 ste, aw1, vmeer in laaste 2 ste. 14 ste.
3de ry: r, vmeer in 1ste st, r5, vmeer in vlg 2 ste, r5, vmeer in laaste st. 18 ste.
4de ry: aw, vmeer in 1ste, aw7, vmeer in vlg 2 ste, aw7, vmeer in laaste st. 22 ste.
5de ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry. 24 ste.
6de ry: aw11, vmeer in vlg 2 ste, aw11. 26 ste.
7de, 8ste, 10de, 12de en 14de ry: ks en vmeer 1 st aan weersk van ry.
9de, 11de en 13de ry: r.
15de ry: r, vmeer in 1ste st, r15, (r2tes) 2 keer, r15, vmeer in laaste st. 36 ste.
16de en 18de ry: aw.
17de ry: r16, (r2tes) 2 keer, r16. 34 ste.
19de ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry. 36 ste.
20ste ry: aw16, (aw2tes) 2 keer, aw16. 34 ste.
21ste ry: r.
22ste ry: aw, vmeer in 1ste st, aw14, (aw2tes) 2 keer, aw14, vmeer in laaste st. 34 ste.
23ste ry: r15, (r2tes) 2 keer, r15. 32 ste.
24ste ry: aw14, (aw2tes) 2 keer, aw14. 30 ste.
25ste ry: r, vmeer 1 st aan weersk van ry. 32 ste.
26ste ry: aw14, (aw2tes) 2 keer, aw14. 30 ste.
27ste tot 29ste ry: ks.
30ste ry: aw, vmeer in 1ste st, aw12, (aw2tes) 2 keer, aw12, vmeer in laaste st. 30 ste.
31ste tot 37ste ry: ks.
38ste ry: aw, vmeer aan weersk van ry. 32 ste.
39ste ry: r15, vmeer in vlg 2 ste. r15. 34 ste.
40ste to 48ste ry: ks.
49ste ry: r16, vmeer in vlg 2 ste, rk16. 36 ste.
50ste tot 57ste ry: ks.
58ste ry: aw2tes, aw14, (aw2tes) 2 keer, aw14, aw2tes. 32 ste.
59ste tot 61ste ry: ks.
62ste ry: aw2tes, aw12, (aw2tes) 2 keer, aw12, aw2tes. 28 ste.
63ste ry: r.
64ste ry: aw2tes, aw10, (aw2tes) 2 keer, aw10, aw2tes. 24 ste.
65ste ry: r2tes, r8, (r2tes) 2 keer, r8, r2tes. 20 ste.
66ste ry: aw2tes, aw6, (aw2tes) 2 keer, aw6, aw2tes. 16 ste.
67ste ry: (r2tes) tot einde. 8 ste.
68ste ry: (aw2tes) tot einde. 4 ste.
69ste ry: (r2tes) 2 keer. 2 ste.
70ste ry: aw2tes. Heg af.
Om te voltooi
Kop: Met regte kante opmekaar, werk synate van kopinsetsel in, dan snoet. Los nek oop. Sit neus op en keer na regte kant om. Stop kop styf op en werk opening toe. Werk oë aan.
Lyf: Met regte kante opmekaar, werk naat agter toe, maar laat opening vir stop. Keer om na regte kant, stop styf op en werk opening toe.
Ore: Met regte kante opmekaar, werk ronding toe, keer na regte kant om, stop liggies en werk opening toe. Trek effens in om te vorm. Werk aan kop vas.
Bene: Vou in helfte met rekte kante opmekaar en posisioneer sool by voet se basis. Werk nate toe en los opening vir stopsel. Keer om, stop styf en werk opening toe. Werk bene aan lyf vas in staande posisie.
Arms: Vou in helfte met regte kante opmekaar, werk nate toe en laat opening vir stopsel. Keer om, stop styf en werk opening toe. Werk so na as moontlik aan kop aan lyf vas.
Borduur mond en trek in om ken te vorm.
(Vrouekeur)