Monday 6 March 2017

Roomyshoringkies



Roomyshoringkies
Verskeidenheid lekkers
Sjokolade...
Vermicilli

Smelt die sjokolade en rol die rand van die horingkies daarin. Rol dit in die vermicilli. Laat die sjokolade droog word. Vul met lekkergoed. Sit in 'n sellofaan sakkie met 'n link