Wednesday, 28 September 2016

KONDENSMELK SJOKOLADE KOEKIES



KONDENSMELK SJOKOLADE KOEKIES
Oond 180°C.
ROOM SAAM:
125 gr margarine en
40 ml suiker...
Klits 125 ml kondensmelk
Voeg 375 ml bruismeel en
¼ t sout by
RASPER:
100 gr blok sjokolade by en meng deur.
Rol balletjies en pak in gesmeerde plat pan.
Druk met vurk plat en bak 15-20 minute

No comments:

Post a Comment