Wednesday, 28 September 2016

KLAPPERKOEKIES



KLAPPERKOEKIES
250g margarien
330 ml suiker
100ml klapper
knippie sout ...
500g bruismeel
3 eiers
5ml vanielje.
Ekstra klapper om in te rol
METODE:
Klits margarien en suiker goed voeg sout,meel en klapper by meng nou die eiers en vanielje by
Rol balletjies rol in ekstra klapper
Druk plat met vurk bak tot bruin 180°C oond

No comments:

Post a Comment