Wednesday 21 September 2016

3 Bestandele Doughnuts




3 Bestandele Doughnuts

2 Koppies Bruismeel
175 gr botter / margarien
350 ml Drinking Joghurt ...

METODE:
1. Vryf die botter in die meel in tot dit goed gemeng is en soos broodkrummels lyk
2. Meng die Joghurt in. Dit is 'n sagte deeg maar moenie aan jou hande vassit nie.
3. Rol uit en druk jou doughnuts uit
4. Bak in warm olie

**Maak sjokolade versiersel oor.