Friday 5 August 2016

RYSSLAAI




RYSSLAAI 2 koppies witrys
1 pakkie bruinuiesoppoeier
1 pakkie spek, gekap
1 pakkie vars sampioene
1 ui, gekap


METODE
Kook rys saam met soppoeier tot gaar.
Braai die ui, sampioene en spek saam.
Meng alles goed saam.
WENK: Jy kan ook 'n handvol pietersielie, rosatamaties en agurkies byvoeg.