Monday 4 July 2016

Maalvleis en rys gereg



Maalvleis en rys gereg
1Kop rou rys onder in oondbak
Braai 500gr maalvleis, 250gr sampioene en1 ui gekap (jy kan die meer of minder maak)
Skep bo oor rys
Meng ‘n pakkie hoender sop met 500ml water en gooi bo-oor....
Bak 40/50min by 180C