Friday 1 July 2016

Kerrie




Kerrie
Wat jy gaan nodig kry:
1 teelepel garlic
1 groot ui of 2 kleintjies
1 teelepel bruinsuiker...
1 teelepel tomato paste
1 aartappel, opgesny in blokkies

1 wortel in klein ringetjies opgesny
2 teelepels kerriepoeier
2 eetlepels chutney
2 teelepels Worcestersous
so bietjie botter
1 tamatie of 5 cherry tomatoes
1 bay leaf
2 teelepels wit asyn
2 eiers
Gebruik 'n medium pot. Gooi 'n bietjie botter in die pot, gooi die garlic en uie by. Roer die bruinsuiker by en gooi dan die mince in en roer tot dit begin bruinerig word.
Jy kan so bietjie sout en peper ook sprinkel. Roer nou die vingegar, chutney, Worcestersous, en tomato paste in.
Sny 1 tamatie of 5 cherry tamaties op en roer by. Sny die aartappel en wortel in blokkies en gooi in die pot.
Strooi 2 teelepels kerriepoeier oor en roer in. Jy kan 'n bietjie appelkoos konfyt ook in sit.
Sit die bay leaf bo-op, sit die deksel op die pot en simmer vir so 30 minute. Indien dit te droog lyk gooi 'n kwart koppie water by.
curry-3Nou check, in die ingredients tune dit twee eiers ook.
Kook twee eiers tot hulle hard is. Net voor jy opskep, sny jy die gekookte iers in so paar disks en roer dit in by die kerrie mince.