Monday 30 May 2016

Tara se koekies met okkerneute



Tara se koekies met okkerneute
Porsies
35 koekies
Bestanddele
   
Instruksies
  1. Verhit die oond tot 180°C.
  2. Sny die vanieljepeul oop en krap die sade uit.
  3. Meng die vanielje, botter, sout en suiker saam tot lig en romerig.
  4. Voeg die eierwit by en meng tot die mengsel dik is.
  5. Sif die meel en meng die okkerneute daardeur.
  6. Vou die meelmengsel by die botter- en eiermengsel.
  7. Plaas die deeg in ’n spuitsak met ’n groot sterpunt en spuit op ’n bakplaat met bakpapier.
  8. Bak vir ongeveer 8-10 minute tot goudbruin.
  9. Sif die versiersuiker oor die warm koekies en laat afkoel.