Tuesday 24 May 2016

Spinasie Muffins




Spinasie Muffins
Oond 180 gr C. Kap 1 pak vars, jong spinasie blare fyner. Klits saam: 4 eiers, 2 k griekse jogurt, halwe t mosterd poeier en sout en peper. Roer 1 en halwe k gerasperde mozzarella kaas
en spinasie by. Skep in gesmeerde muffinpanne. Bak vir 20 minute tot gestol. Jy kan ook een groot tert maak, skep mengsel dan net in gesmeerde tertbak, bak dan 30-35 minute lank....
Radio Namakwaland