Friday 13 May 2016

Gevrieste Erkie slaai




Gevrieste Erkie slaai 
1kg gevrieste erkies

SOUS
500ml plain jogurt (dubble cream)
vars kruie of robertsons se mix herb spice.
2 Etl Knoffel vars of gekoopte botteltjie/bakkie
n knippie sout en pepper !

Voeg die sous bo oor die gevries te erkies voor jy na n braai toe  gaan en vat dit so saam by die tyd wat die vleis reg is is jou slaai perfek en reg vir n fees maal