Thursday, 28 April 2016

PATATTERT van Tannie Poppie




PATATTERT van Tannie Poppie  - maklik en ekonomies !!

750 ml gaar fyngemaakte patat
125 ml suiker
125 gram botter of margarine...
2 hoogvol teelepels vlapoeier
Knippie sout

1 geklitste eier
5 ml vanilla

Meng alles saam
Roer goed deur
Plass in gesmeerde oondbak
Neem nou ander bak
Maak bo laag vir tert
Krummel nou die volgende saam :
125 ml klapper
125 ml botter
125 ml bruinsuiker
Werk lles deur met vingers
Tot dit lyk na gekrummelde mieliepap
Krummel die mengsel boo or die patat
Strooi handvol fyngekapte neuter boo or alles
Bak teen 180 grade Celsius
Vir 30 tot 35 minute
Bedien met vla of roomys

No comments:

Post a Comment