Thursday 7 April 2016

Die lekkerste en vinnigste malvapoeding




Die lekkerste en vinnigste malvapoeding

2 eiers
2 koppies suiker
2 koppies meel...
2 eetl appelkooskonfyt
2 teel bakpoeier
2 teel koeksoda
knippie sout
3 eetl asyn
2 koppies melk

Klits eiers en suiker saam.
Meng alles,behalwe asyn en melk by.
Meng asyn en melk en roer by,roer tot glad.
Gooi in gesmeerde oondbak en bak by 180 grade C tot goudbruin en gaar-ongeveer 45 minute.

Maak intussen die sous.

Kook die volgende saam:
2 koppies suiker
1koppie melk
1koppie water
1 koppie botter.
Verwyder van hitte en roer 2 teel vanielje-geursel by.
Gooi bietjie-bietjie oor die poeding as dit uit die oond kom.
Eet met vla,roomys of net so.
Caledon FM