Wednesday 3 February 2016

Stefaans Blaauw‎ se "Droewors" ontbyt...Boere Banting





Stefaans Blaauw‎ se "Droewors" ontbyt...Boere Banting
Laat droewors so 1 tot 2 dae uithang,
en sny in stukikies wat in n glasbak pas, Pak styf teen mekaar, en sny in die middeldeur, om die opskep te vergamaklik...
Rasper nou n lekker dik laag Cheddar kaas oor,
Breek dan so 4-6 eiers bo op, met sout en peper
Bak / Grill in die oond op 180 grade vir 15 minute..
Skakel die oond af..en laat staan so 5 minute in die oond om af te koel.
Dan is dit n lekker ontbyt so saam n tamatietjie..