Tuesday, 9 February 2016

PETRE SE TAMBOESIES




PETRE SE TAMBOESIES
(Op my manier … Vir wanneer daar iets vinnigs aanmekaar geslaan moet word) …
Maak 12 …...
1 rolletjie puffpastry ( oopgerol en bietjie uitgerol om net 12 sirkels uit te druk) …
Smeer met eiermengsel en bak tot goudbruin @ 180oC ….
Laat afkoel en sny middeldeur …

Vulsel:- …
250 ml houertjie room…
1 pakkie kitspoeding ( ek gebruik of Caramel of Butterscotch) …
Meng kitspoeding en room tot styf ….
Spuit op onderste laag van puffpastry en druk boonste laag op …
Topping:-
Roomkaasversiersel:-…
60 g margarien/botter …
250 g versiersuiker …
1 teelepel vanieljegeursel …
Meng tot romerig …. Voeg 125 ml roomkaas by en roer stadig deur tot glad … Sit in vrieskas vir paar minute tot styf ….
Spuit roomkaas bo-op tamboesie. En versier

No comments:

Post a Comment