Friday 26 February 2016

GUACAMOLE RISSIEPITSMEER




GUACAMOLE RISSIEPITSMEER
3 ryp avokado's
1 fyn knoffelhuisie
1 opgekapte ontpitte tamatie
1 klein fyngekapte ui...
1 groen rissie
handvol vars fyngekapte koljander
sap van 1 tot 2 lemmetjies
sout en peper
Tortillas
Metode:
Maak avokado's fyn.
Meng dit met die res van die bestanddele.
Neem 6 torillas, breek in stukke, en bak in warm oond tot krakerig.
Dit sal gou neem, so 5 minute, draai hulle een keer om.
Bedien saam met skemerkelkies.