Tuesday 2 February 2016

Arno se doeksag koekiemonster



Arno se doeksag koekiemonster

Bestanddele

4 vark steaks/chops
15 Marie beskuitjies fyngemaak
1 teelepel Italiaanse speserye
1 teelepel braaivleisspeserye
1 teelepel Cayenne peper
olie
Metode
Meng droë bestanddele.
Doop die varkvleis daarin.
Laat staan vir 'n uur.
Braai in warm olie vir 2 minute aan elke kant.
Braai verder gaar op kole.
Bedien met kapokaartappel en slaai.