Tuesday, 9 February 2016

Appel-kaas Slaai




Appel-kaas Slaai

  • 2 x rooiskil appels
  • 1 x koppie gerasperde kaas(chedder)
  • 1 x eetlepel droe pietersielie
  • 1 x eetlepel gerasperde ui
  • voeg sout en peper by na smaak
  • Mayonaise


Meng alles deurmekaar \ Heerlik met hoender , braai , kerrie gereg .

No comments:

Post a Comment