Tuesday, 9 February 2016

Aartappels met roosmaryn en spek




Aartappels met roosmaryn en spek
16 repies spek
16 klein aartappeltjies, klaar gewas
16 takkies roosmaryn
olyfolie
Draai 'n repie spek om elke aartappel
Ryg 'n takkie roosmaryn deur die punte van die spek om dit bymekaar te hou
Bedruip met olyfolie en braai oor louwarm kole (of sit dit in 'n bak in die oond) tot die spek bros is en die aartappels effens gekaramelliseer is.
Sit voor saam met braaivleis

No comments:

Post a Comment