Thursday, 12 November 2015

Pasta met ham , ertjies en room




Pasta met ham , ertjies en room
500 g farfalle-pasta of enige ander kort pasta soos macaroni of penne
200 g bevore ertjies
250 ml dik room...
300 g ham , in blokkies gesny
gerasperde parmesaan of pecorinakaas

varsgemaalde swartpepper na smaak
Kook pasta in genoeg kokende soutwater. Gooi ertjies die laaste paar minute van kooktyd by . Dreineer ( hou so koppie van pasta water eenkant om later by pasta te voeg as dit te droog is ) Sit die kastrol ( sonder pasta en ertjies ) terug op die plaat en gooi die room , ham en parmesaan kaas by .Gooi die pasta en ertjies by en roer tordat alles deurwarm is . Geur dit met swartpepper en sit voor .

No comments:

Post a Comment