Tuesday, 20 October 2015

GRENADELLA VELVET POEDING




GRENADELLA VELVET POEDING
Smelt 1 pakkie suurlemoen/lemoen/pynappel jellie in 200 ml warm water, Roer nog 200 ml koue water by.
Laat staan vir ‘n kwartier.
Roer ‘n halwe blikkie kondensmelk by, roer goed deur
Voeg ‘n blikkie grenadillamoes by, roer goed deur. ...
Gooi in mooi glas-poedingbak en laat stol in yskas.

Bedien saam met vrugte van jou keuse en roomys.

No comments:

Post a Comment