Tuesday 8 September 2015

ONGEKOOKTE KERRIE UIE




ONGEKOOKTE KERRIE UIE
BENODIG:
2 kg uie geskil en gekap
400 g fyn Appelkooskonfyt
400 ml Wit asyn...
125 ml suiker
40 ml kerrie poeier

10 ml borrie
7 ml sout
.jy kan ook n bietjie rissievlokkies ingooi as jy wil.....dis nie n moet nie.
MAAK SO:
Meng nou alles bymekaar in n groot skottel....laat n paar uur staan.....bottel dit nou en bere in yskas....HEERLIK!!...saam burgers...of kouevleisie....kookkossie...op alles....ek is selde sonder die uie.....en as jy uit uie hardloop by die huis....ek braai sommer gou gou bietjie van my kerrie uie!!!!...GENIET!!