Thursday, 17 September 2015

KLAPPER MALVA LEKKERS





KLAPPER MALVA LEKKERS
SUIKER MENGSEL:
2 K Suiker
1 Eierwit
Knippie Sout ...
1t Vanielje
Meng alles mooi saam, moenie klits nie.
60ml Gelatien
60ml Kouewater
250ml Kookwater
Strooi Kapper Uit Op `N Pan Maak Bruin In Die Oond
Meng Gelatien Eers Met Koue Water Dan Met Kookwater.
Gooi Gelatien Mengsel By Suikermengsel En Klop 20min Met Elektriese Klitser Op Vinnige Spoed.
Gooi Uit Op Gesmeerde Pan. Los In Yskas Vir 15 min.
Sny En Rol In Geroosterde Klapper

No comments:

Post a Comment