Monday 14 September 2015

Alta se bolletjie brood




Alta Gunter Van Dyk

Ai my sussie die vrou bak nie net resep, maar sal verduidelik, 6 koppies koekmeel, 1pakkie suurdeeg; ons pnp verkoop koekie suurdeeg, dan as dit n bolletjie soos golf balletjie, sout na smaak en sterk lou water knee en laat rys dubbel die groote, maak bolletjies so groot soos tennisbal sit in pan en laat weer rys bak vir 1uur in 190 grade