Tuesday 8 September 2015

Aartappeltert





Aartappeltert – Warm
4 groot gaar aartappels
1 koppie fyn spinasie
1/2 koppie gakapte sampioene
2 eiers ...
1/2 koppie melk
1/2 koppie room

vars pietersielie, gekap
Sout en peper na smaak
2 eetlepels parmesaankaas (opsioneel)
1 koppie gerasperde cheddarkaas
• Voorverhit oond tot 180caC en smeer oondvaste tertbak
• Maak aartappels fyn en ment met die spinasie en sampoiene.
• Klits eiers met melk en voeg by aartappelmengsel
• Voeg die res van die bestanddele, behalwe die cheddarkaas, by en meng goed.
• Skep in tertbak, strooi cheddarkaas oor en bak vir 20 min of tot ligbruin
• Skep lepels vol op borde en bedien.
• Kan ook as bykos by meer formele etes bedien word.
• Vir 'n ligte aandete kan die spinasie deur tuna en skywe tamatie vervang word.